Katherine Waterston | |
![]() | |
Geboortenaam | Katherine Boyer Waterston |
---|---|
Geboorte | 3 Maart 1980 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2004–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Katherine Waterston (gebore 3 Maart 1980) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Inherent Vice (2014), Steve Jobs (2015), Fantastic Beasts and Where to Find Them (2016), en Alien: Covenant (2017).