Katherine Woodville (aktrise)

Katherine Woodville
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Catherine Woodville[1]
Geboorte (1938-12-04)4 Desember 1938
Sterfte 5 Junie 2013 (op 74)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Katherine Woodville (4 Desember 1938 – 5 Junie 2013) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Mission: Impossible (1966), Star Trek (1966), en Wonder Woman (1975).

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named lentz

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne