Katheryn Winnick | |
Geboorte | 17 Desember 1977 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise en regisseuse |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Katheryn Winnick (gebore 17 Desember 1977) is 'n Kanadese aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Stand Up Guys (2012) en The Dark Tower (2017), en in die televisiereeks Vikings (2013).