Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kathleen Byron | |
![]() | |
Geboorte | 11 Januarie 1921 |
---|---|
Sterfte | 18 Januarie 2009 (op 88) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1938–2001 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kathleen Byron (11 Januarie 1921 – 18 Januarie 2009) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Black Narcissus (1947), Hour of Glory (1949), Emma (1996), en Saving Private Ryan (1998).