Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kathleen Cody | |
Geboorte | 30 Oktober 1954 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Megan |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1954–1988 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kathleen Cody (gebore 30 Oktober 1954) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Girls on the Road (1972) en in die televisiereeks Dark Shadows (1966).