Kathleen Harrison

Kathleen Harrison
Geboorte (1892-02-23)23 Februarie 1892
Sterfte 7 Desember 1995 (op 103)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kathleen Harrison (23 Februarie 1892 – 7 Desember 1995) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Ghoul (1933), Night Must Fall (1937), A Christmas Carol (1951), en The Pickwick Papers (1952).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne