Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kathleen Key | |
![]() | |
Geboorte | 1 April 1903 |
---|---|
Sterfte | 22 Desember 1954 (op 51) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kathleen Key (1 April 1903 – 22 Desember 1954) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Sea Hawk (1924), Ben-Hur: A Tale of the Christ (1925), The Flaming Frontier (1926), en The Desert's Toll (1926).