Kathleen Kinmont

Kathleen Kinmont
Geboortenaam Kathleen Kinmont Smith
Geboorte 3 Februarie 1965 (1965-02-03) (60 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kathleen Kinmont (gebore 3 Februarie 1965) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Halloween 4: The Return of Michael Myers (1988), Bride of Re-Animator (1989), CIA Code Name: Alexa (1992), en CIA II: Target Alexa (1993).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne