Kathleen Quinlan

Kathleen Quinlan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 19 November 1954 (1954-11-19) (70 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kathleen Quinlan (gebore 19 November 1954) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Apollo 13 (1995), Breakdown (1997), A Civil Action (1998), en The Hills Have Eyes (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne