Kathleen York

Kathleen York
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kathleen York is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Crash (2004) en Nightcrawler (2014), en in die televisiereekse The West Wing (1999) en In the Dark (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne