Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kathryn Beck | |
Geboorte | 1 Maart 1986 |
---|---|
Nasionaliteit | Australies |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kathryn Beck (gebore 1 Maart 1986) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Subdivision (2009), The Little Things (2010), en These Final Hours (2013).