Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kathy Griffin | |
![]() | |
Geboortenaam | Kathleen Mary Griffin |
---|---|
Geboorte | 4 November 1960 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kathy Griffin (gebore 4 November 1960) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Cable Guy (1996), Dirty Love (2005), en Hall Pass (2011), en in die televisiereeks Suddenly Susan (1996).