Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Katie Findlay | |
![]() | |
Geboorte | 28 Augustus 1990 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2010–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Katie Findlay (gebore 28 Augustus 1990) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent After the Dark (2013) en in die televisiereekse Continuum (2012), The Carrie Diaries (2013), en How to Get Away with Murder (2014).