Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Katie Griffin | |
![]() | |
Geboorte | 14 Januarie 1973 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1987–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Katie Griffin (gebore 14 Januarie 1973) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Sailor Moon (1995), Totally Spies! (2001), Inspector Gadget (2015), en Cloudy with a Chance of Meatballs (2017).