Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Katie Leigh | |
Geboortenaam | Katherine Leigh |
---|---|
Geboorte | 16 Desember 1958 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Katie Leigh (gebore 16 Desember 1958) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Dungeons & Dragons (1983), Muppet Babies (1984), Darkwing Duck (1991), en Viewtiful Joe (2004).