Katie Lowes

Katie Lowes
Geboortenaam Katie Quinn Lowes
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Katie Lowes (gebore 22 September 1981) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Super 8 (2011), Wreck-It Ralph (2012), en Zootopia (2016), en in die televisiereeks Scandal (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne