Katja Riemann

Katja Riemann
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Katja Hannchen Leni Riemann
Geboorte 1 November 1963 (1963-11-01) (61 jaar oud)
Nasionaliteit Duits
Kinders Paula Riemann
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Katja Riemann (gebore 1 November 1963) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Talk of the Town (1995), Bandits (1997), Rosenstrasse (2003), en Runaway Horse (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne