Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Katrin Cartlidge | |
![]() | |
Katrin Cartlidge in Nightlife (1996)
| |
Geboortenaam | Katrin Juliet Cartlidge |
---|---|
Geboorte | 15 Mei 1961 |
Sterfte | 7 September 2002 (op 41) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1982–2002 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Katrin Cartlidge (15 Mei 1961 – 7 September 2002) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Naked (1993), Breaking the Waves (1996), Career Girls (1997), en No Man's Land (2001).