Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kayvan Novak | |
Geboorte | 23 November 1977 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kayvan Novak (gebore 23 November 1977) is 'n Engelse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Syriana (2005) en Four Lions (2010), en in die televisiereekse Fonejacker (2007) en Facejacker (2010).