Keegan-Michael Key | |
![]() | |
Geboorte | 22 Maart 1971 Detroit, Michigan, Verenigde State |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, komediant, draaiboekskrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Keegan-Michael Key (gebore 22 Maart 1971) is 'n Amerikaanse akteur, draaiboekskrywer, komediant, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Let's Be Cops (2014), Tomorrowland (2015), The Angry Birds Movie (2016), en Keanu (2016).