Keeley Hawes

Keeley Hawes
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Keeley Clare Julia Hawes
Geboorte 10 Februarie 1976 (1976-02-10) (49 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Keeley Hawes (gebore 10 Februarie 1976) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Death at a Funeral (2007), The Bank Job (2008), en High-Rise (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne