Kefeus | ||||
![]() | ||||
Latynse naam | Cepheus | |||
Genitief | Cephei | |||
Afkorting | Cep | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 22h | |||
Deklinasie | 70º | |||
Grootte | 588 vk. grade (27ste) | |||
Kwadrant | NQ4 | |||
Besonderhede | ||||
Hoofsterre | 7 | |||
Helderste ster | Alpha Cephei | |||
Naaste ster | Kruger 60 | |||
Sterre helderder as 3 m | 1 | |||
Sterre met planete | 1 | |||
Messier-voorwerpe | 0 | |||
Bayer-/Flamsteed-sterre | 43 | |||
Simboliek | Koning Kefeus (Griekse mitologie) | |||
Aangrensende sterrebeelde | ||||
Swaan, Akkedis, Kassiopeia, Kameelperd, Draak, Klein Beer | ||||
|
Kefeus is ’n sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde.