Keimoes | |
---|---|
Die ou sendingkerk op Keimoes | |
Koördinate: 28°42′0″S 20°58′0″O / 28.70000°S 20.96667°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | ZF Mgcawu |
Munisipaliteit | Kai !Garib |
Stigting | 1899 |
Oppervlak | |
• Totaal | 26,28 km2 (10,15 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 12 000 |
• Digtheid | 457/km2 (1 180/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 4.8% |
• Indiërs/Asiërs | 1.0% |
• Bruin mense | 90.5% |
• Swart mense | 3.2% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 96.2% |
• Tswana | 1.2% |
• Ander | 2.6% |
Poskode (strate) | 8860 |
Poskode (posbusse) | 8860 |
Skakelkode | 054 |
Keimoes is 'n klein dorpie in die Noord-Kaap, in Suid-Afrika. Die dorp lê op die oewer van die Oranjerivier en is suid-wes van Upington, omtrent halfpad tussen Upington en Kakamas geleë, naby die kruising van die N14 nasionale pad en R27 hoofpad.