Keith Andes

Keith Andes
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John Charles Andes
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Mark Andes
Matt Andes (b. 1949) musician
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Keith Andes (12 Julie 1920 – 11 November 2005) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Project X (1949), Clash by Night (1952), en Tora! Tora! Tora! (1970), en in die televisiereeks Birdman (1967).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne