Keith Michell

Keith Michell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Keith Joseph Michell
Geboorte (1926-12-01)1 Desember 1926
Sterfte 20 November 2015 (op 88)
Nasionaliteit Australies
Kinders Paul en Helena
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Keith Michell (1 Desember 1926 – 20 November 2015) was 'n Australiese akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Henry VIII and His Six Wives (1972) en in die televisiereeks BBC Play of the Month (1965).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne