Keith Szarabajka

Keith Szarabajka
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 2 Desember 1952 (1952-12-02) (72 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Keith Szarabajka (gebore 2 Desember 1952) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente We Were Soldiers (2002), The Dark Knight (2008), Transformers: Dark of the Moon (2011), en Argo (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne