Keith Coogan

Keith Coogan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Keith Eric Mitchell
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1978–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Keith Coogan (gebore 13 Januarie 1970) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Fox and the Hound (1981), Adventures in Babysitting (1987), Don't Tell Mom the Babysitter's Dead (1991), en Toy Soldiers (1991).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne