Kelli Berglund

Kelli Berglund
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kelli Berglund (gebore 9 Februarie 1996) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Lab Rats (2012) en Now Apocalypse (2019).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne