Kelli Garner | |
![]() | |
Geboortenaam | Kelli Brianne Garner |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kelli Garner (gebore 11 April 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bully (2001), The Aviator (2004), en Lars and the Real Girl (2007), en in die televisiereeks Pan Am (2011).