Kellita Smith | |
Geboorte | 15 Januarie 1969 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kellita Smith (gebore 15 Januarie 1969) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Hair Show (2004) en in die televisiereekse The Bernie Mac Show (2001) en Z Nation (2014).