Kelly Carlson

Kelly Carlson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kelly Lee Carlson
Geboorte 17 Februarie 1976 (1976-02-17) (48 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kelly Carlson (gebore 17 Februarie 1976) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 3000 Miles to Graceland (2001), The Marine (2006), en Made of Honor (2008), en in die televisiereeks Nip/Tuck (2003).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne