Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kelly Gould | |
Geboortenaam | Kelly Victoria Gould |
---|---|
Geboorte | 4 Augustus 1999 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2004–2013 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kelly Gould (gebore 4 Augustus 1999) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Blades of Glory (2007) en The Rebound (2009), en in die televisiereekse Cold Case (2003) en Ghost Whisperer (2005).