Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kelly Hu | |
Geboortenaam | Kelly Ann Hu |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1987–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kelly Hu (gebore 13 Februarie 1968) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Friday the 13th Part VIII: Jason Takes Manhattan (1989), The Scorpion King (2002), X-Men 2 (2003), en The Tournament (2009).