Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kelly LeBrock | |
![]() | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kelly LeBrock (gebore 24 Maart 1960) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Woman in Red (1984), Weird Science (1985), Hard to Kill (1990), en Wrongfully Accused (1998).