Kelly McCreary

Kelly McCreary
Geboortenaam Kelly Jane McCreary
Geboorte 29 September 1981 (1981-09-29) (43 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kelly McCreary (gebore 29 September 1981) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Baby, Baby, Baby (2015) en in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005), Castle (2009), en White Collar (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne