Kelly Overton (aktrise)

Kelly Overton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kelly Overton (gebore 28 Augustus 1978) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Ring Two (2005) en Tekken (2010), en in die televisiereekse True Blood (2008) en Van Helsing (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne