Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kelton Pell | |
Nasionaliteit | Australies |
---|---|
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kelton Pell is 'n Australiese akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente One Night the Moon (2001) en Stoned Bros (2009), en in die televisiereeks The Gods of Wheat Street (2013).