Ken Jeong

Ken Jeong
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kendrick Kang-Joh Jeong
Geboorte 13 Julie 1969 (1969-07-13) (55 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ken Jeong (gebore 13 Julie 1969) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hangover (2009), The Hangover Part II (2011), Transformers: Dark of the Moon (2011), en The Hangover Part III (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne