Ken Leung

Ken Leung
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 21 Januarie 1970 (1970-01-21) (55 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ken Leung (gebore 21 Januarie 1970) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Rush Hour (1998) en Keeping the Faith (2000).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne