Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ken Weatherwax | |
![]() | |
Geboortenaam | Kenneth Patrick Weatherwax |
---|---|
Geboorte | 29 September 1955 |
Sterfte | 7 Desember 2014 (op 59) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ken Weatherwax (29 September 1955 – 7 Desember 2014) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Wagon Train (1957), The Addams Family (1964), en The Addams Family (1973).