Kenneth Martin Follett | |
---|---|
Gebore | 5 Junie 1949 |
Nasionaliteit | ![]() |
Beroep | Skrywer |
Kenneth Martin Follett, CBE, FRSL[1][2] (* 5 Junie 1949 – ) is 'n Walliese skrywer van spanningsfiksie en geskiedkundige romans.
Daar is reeds meer as 160 miljoen kopieë van sy werk verkoop[3]
Baie van sy boeke was ook bo-aan die topverkoperlyste. Baie van sy boeke het byvoorbeeld in die VSA die no. 1 posisie op die New York Times topverkoperslys gehaal, insluitende Edge of Eternity, Fall of Giants, A Dangerous Fortune, The Key to Rebecca, Lie Down with Lions, Triple, Winter of the World, en World Without End.[4]