Kendrew | |
---|---|
Gehug | |
Koördinate: 32°31′S 24°30′O / 32.517°S 24.500°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Sarah Baartman |
Munisipaliteit | Dr Beyers Naudé |
Stigting | 1855 |
Oppervlak | |
• Totaal | 63,29 km2 (24,44 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 57 |
• Digtheid | 1/km2 (3/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 14.0% |
• Bruin mense | 82.5% |
• Swart mense | 3.5% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 91.2% |
• Engels | 7.0% |
• Xhosa | 1.8% |
Poskode (strate) | 6445 |
Poskode (posbusse) | 6445 |
Skakelkode | 044 |
Kendrew is 'n gehuggie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is geleë in die Kamdeboostreek, op die noordelike oewer van die Sondagsrivier waar dié rivier en die Kamdeboorivier saamvloei.[2] Lusern en vrugte is van die belangrikste gewasse wat hier verbou word. Graaff-Reinet is noord van die dorpie.