Kene Holliday

Kene Holliday
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 25 Junie 1949 (1949-06-25) (75 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kene Holliday (gebore 25 Junie 1949) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Philadelphia Experiment (1984), No Small Affair (1984), Great World of Sound (2007), en Everybody's Fine (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne