Sir Kenneth Branagh | |
![]() | |
Branagh op ’n nuuskonferensie vir Thor.
| |
Geboortenaam | Kenneth Charles Branagh |
---|---|
Geboorte | 10 Desember 1960 |
Aktiewe jare | 1981-tans |
Sir Kenneth Charles Branagh (gebore op 10 Desember 1960)[1] is ’n Noord-Ierse akteur, regisseur, vervaardiger en draaiboekskrywer. Hy is veral bekend vir sy rolprentweergawes van Shakespeare-dramas soos Much Ado About Nothing, Hamlet en Henry V. Hy was ook in Harry Potter and the Chamber of Secrets te sien.[2]