Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kenneth Choi | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kenneth Choi (gebore 20 Oktober 1971) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Captain America: The First Avenger (2011), The Wolf of Wall Street (2013), en Spider-Man: Homecoming (2017).