Kenneth Connor

Kenneth Connor
Geboorte (1918-06-06)6 Junie 1918
Sterfte 28 November 1993 (op 75)
Nasionaliteit Engels
Kinders Jeremy Connor
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1920–93
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kenneth Connor (6 Junie 1918 – 28 November 1993) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Carry on Cruising (1962), Carry on Cleo (1964), en Carry on England (1976), en in die televisiereeks 'Allo 'Allo! (1982).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne