Kenneth Kaunda

Kenneth Kaunda
Kenneth Kaunda
Kenneth Kaunda in 1983

Ampstermyn
24 Oktober 1964 – 2 November 1991
Vise Reuben Kamanga
Simon Kapwepwe
Mainza Chona
Voorafgegaan deur Evelyn Hone as Goewerneur van Noord-Rhodesië
Opgevolg deur Frederick Chiluba

1ste Eerste Minister van Noord-Rhodesië
Ampstermyn
22 Januarie 1964 – 24 Oktober 1964
Voorafgegaan deur Nuwe amp
Opgevolg deur Mainza Chona as Eerste Minister van Zambië

3de Voorsitter van die Beweging van Onverbonde Lande
Ampstermyn
8 September 1970 – 5 September 1973
Voorafgegaan deur Gamal Abdel Nasser
Opgevolg deur Houari Boumediène

Persoonlike besonderhede
Gebore Kenneth David Buchizya Kaunda
(1924-04-28)28 April 1924
Chinsali, Noord-Rhodesië (nou Zambië)
Sterf 17 Junie 2021 (op 97)
Lusaka, Zambië
Politieke party UNIP
Eggenoot/-note Betty Banda (1946–2013; haar dood)
Kind(ers) 8, waaronder Tilyenji

Kenneth David Kaunda (28 April 1924, Chinsali17 Junie 2021, Lusaka) was van Zambië se onafhanklikwording in 1964 tot die einde van eenpartyregering in 1992 die land se president.

Op 14 Junie 2021 is Kaunda in die hospitaal opgeneem vir die behandeling van terugkerende longontsteking.[1] Hy is kort daarna oorlede.

  1. (en) "Former Zambian president Kenneth Kaunda, 97, taken to hospital". Reuters. 15 Junie 2021. Besoek op 15 Junie 2021.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne