Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kenneth Utt | |
Geboorte | 13 Julie 1921 |
---|---|
Sterfte | 19 Januarie 1994 (op 72) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Vervaardiger en akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kenneth Utt (13 Julie 1921 – 19 Januarie 1994) was 'n Amerikaanse vervaardiger en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Midnight Cowboy (1969), The French Connection (1971), The Silence of the Lambs (1991), en The Manchurian Candidate (2004).