Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kent Smith | |
Geboorte | 19 Maart 1907 |
---|---|
Sterfte | 23 April 1985 (op 78) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kent Smith (19 Maart 1907 – 23 April 1985) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Cat People (1942), This Land Is Mine (1943), The Spiral Staircase (1946), en The Damned Don't Cry (1950).