Keri Lynn Pratt

Keri Lynn Pratt
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 23 September 1978 (1978-09-23) (46 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1999–2014
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Keri Lynn Pratt (gebore 23 September 1978) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Drive Me Crazy (1999), America's Sweethearts (2001), en A Single Man (2009), en in die televisiereeks Jack & Bobby (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne